Contact: +27 (0)21 886 6988 Tweet ThisSend to Facebook
fancourt

Comments

Thanks, for all your assistance in arranging and confirming the wonderful courses for me and the boys this past weekend. We had a great time and the courses were in great condition. We will definitely use your services when we travel their again. – Donovan

“Baie dankie vir al jul reëling met die golftoer ons waardeer dit baie en het dit verskriklik baie geniet.” Riem

“Ek wil graag namens die Botha groep en myself jou bedank vir al jou hulp, spoedige reelings en terugvoer met ons afgelope golf toer na die Tuinroete. Geen problem is ondervind nie.

Weereens baie dankie. Hou my net op hoogte omtrent volgende jaar se bane en wanneer dit beskikbaar sal raak asb.” Freddie

“We felt that we got really good value from your package and the service and organisation was excellent” Japtha

“Baie dankie vir julle puik reelings en “Flexibility”. Alles was in plek soos ek verwag het. Die ontvangs by die bane was van hoogstaande gehalte en hulle reelings was alles in plek. Al vyf bane was uitstekend en was ’n experience op sy eie. Weereens, baie dankie vir ‘n “Great” toer.” Bennie

“I just want to say thank you for your help with our golf passports for the Garden Route. We had such a great time.” Maria

“A belated feedback on our tour to the Garden Route. We played Plettenberg Bay Golf Course, Mossel Bay Golf Club and George Golf Club. The courses are all very good and in good condition. The staff were friendly with our treatment at Mossel Bay verging on the superb. We look forward to the second leg.” Otto

“Ek wil baie dankie se vir al jul hulp en reelings met ons Garden Route Golf toer . Dit was ‘n ongelooflike ondervinding. Die bane wat ons gespeel het was “GREAT” en ons almal het dit baie geniet. Ons sal baie graag weer so toer wil doen as die geleentheid daar is.” Elmarie

“Die toer was baie, baie, baie lekker. Pezula is seker die mooiste van al die bane. Die ontvangs daar was fantasties. Die mense is vriendelik. Mosselbaai is ook baie mooi. Julle het ‘n goeie job gedoen,al die reelings was reg met die tye, karretjies en caddys. Ek wil verseker weer op so ‘n Toer gaan.” Chris

“Just a note to thank you very much for arranging the golf details at the business end of our golf trip, we were pleasantly surprised as to how smoothly it all ran and would really not hesitate to recommend or better still re-use your  services in future, again a very big thank you.”  Rowan Booth

"Thanks for all your organising. Our trip went off very well with no hitches at all. The golfing was great as were the courses. We even organised an extra days golf at Kingswood. Enjoyed the course so much!!" Sue